Ons is ♡ GuBas de Hoek in Robertson

Posted by Su Allen on Wed July 10, 2019 in GUBAS DE HOEK insights.

My naam is Su-allen Windvogel.Ek het in 2014 begin by Gubas de hoek gastehuis as n toerisme student. Hierdie jaar is alreeds 5jaar wow.

Ek het so baie geleer van n skinkbord dra tot n telefoon antwoord op n profesionele manier.

Ek beskou myself as n vriendelike en hardwerkende persoon.

My droom is om eendag ook my eie gastehuis te besit. Ek spandeer graag tyd met my man en kinders.

As n familie persoon sal ek viljoensdrift aanbeveel vir n gesins ytstappie waar ma, pa en kinders hulself kan geniet. Daar is die bootrit, piekniek area en n speelpark vir die kinders.