Meet the dedicated GUBAS DE HOEK meet eat sleep team

Posted by Su Allen on Tue August 20, 2019 in GUBAS DE HOEK insights.

My naam is Su-allen Windvogel. Ek het in 2014 begin by GUBAS DE HOEK gastehuis as n toerisme student.

Hierdie jaar is alreeds 5 jaar wow.

Ek het so baie geleer van n skinkbord dra tot n telefoon antwoord op n profesionele manier.
Ek beskou myself as n vriendelike en hardwerkende persoon.

My droom is om eendag ook my eie gastehuis te besit. Ek spandeer graag tyd met my man en kinders.
As n familie persoon sal ek Viljoensdrift aanbeveel vir n gesins ytstappie waar ma, pa en kinders hulself kan geniet.

Daar is die bootrit, piekniek area en n speelpark vir die kinders.