Kersfees is om die draai. See our Christmasdekoration.

Posted by Su Allen on Fri December 4, 2020 in GUBAS DE HOEK insights.

Kersfees is om die draai, smag jy na ‘n wegbreek ,maar wonder warheen om te gaan?

Bespreek u kamer by GUBAS DE HOEK meet eat sleep in Robertson nou.  Kom en ontspan langs die swembad met 'n glasie vonkelwyn om die feestyd te vier.

Moet nie wag nie.